Hitler bekak homself
891 views • 12/31/2014
Hitler find uit oor Hommeltuie
| 00:00 - 00:03 | Meneer, ons het uitgevind dat iemand 'n hommeltuig in die wildtuin gevlieg het. |
| 00:04 - 00:05 | Hy het hier op die kaart laag oor die olifante gevlieg en hulle skrikgemaak. |
| 00:05 - 00:07 | Die olifante het almal opeens begin kak, en op marmotte begin trap. |
| 00:08 - 00:12 | Die marmotte het ook heel onvrywillig begin kak, sommer deur hulle ribbes meneer. |
| 00:12 - 00:15 | Dit was verskriklik. Die hele wildtuin is nou een groot kakspul, Meneer. Ons weet nie wat om te doen nie. |
| 00:17 - 00:19 | Ek is nie heeltemal seker wat ek nou gehoor het nie. Wat kots jy? |
| 00:19 - 00:21 | Wat die fok gaan hier aan? |
| 00:24 - 00:26 | Meneer... |
| 00:27 - 00:28 | Ons het getuies... |
| 00:31 - 00:33 | en hulle het fotos geneem. |
| 00:34 - 00:36 | Dit is nie die tipe fotos waarvan U hou nie, ons weet. |
| 00:53 - 00:58 | Ek wil weet wie daai donner is. Die wat nie hier hoort nie, gaan haal 'n muur troeppe.. |
| 00:59 - 01:04 | (Stillerige poepgeluide en dit begin stink...) |
| 01:13 - 01:15 | 'n FOKKEN HOMMELTUIG!!! WAT DIE FOK GAAN HIER AAN?!!!? |
| 01:15 - 01:17 | WIE DIE FOK HET MET DAAI KAK NAAM VORENDAG GEKOM? WAAR KOM DAARDIE BLIKSEM VANDAAN? WAAR IS HY NOU? |
| 01:18 - 01:23 | EK WIL HOM EN SY HELE FOKKEN FAMIELIE NOU DADALIK HIER VOOR MY SIEN, EN EK WIL SY BALLAS UITSNY!!! |
| 01:25 - 01:28 | Ek gaan daai hele famiele, en al hulle nageslagte op 'n fokken taalkursus stuur! |
| 01:29 - 01:31 | FOKKEN LEWENSLANK!!!! |
| 01:31 - 01:34 | *n Mens kan nie sommer net so woorde optower sonder my fokken toestemming nie. HOMMELTUIG!!! WADDIEFOK!!! |
| 01:34 - 01:37 | Ek is nou so fokken kwaad ek kan slange vang! |
| 01:37 - 01:40 | en hulle in sy fokken hol opdruk! |
| 01:40 - 01:42 | Meneer, dit gaan nie so maklik wees nie... |
| 01:42 - 01:46 | WAT KOTS JY TROEP!!! EK GAAN JOU FOKKEN ARM AFRUK, EN MET DIE NATKANT DEUR DIE GESIG BLIKSEM!!! |
| 01:46 - 01:48 | Meneer, ek weet waarvan ek praat, slange is gevaarlik! |
| 01:48 - 01:52 | Hou jou fokken bek troep, JY WEET FOKKOL!!! EK SAL BESLUIT WAT JY DINK, EN WANNEER JY JY DINK!!! |
| 01:53 - 01:54 | 'n FOKKEN HOMMELTUIG!!! |
| 01:56 - 01:57 | Ek het vir jare gesukkel, jare, |
| 01:57 - 02:00 | jare, om hierdie donnerse volk op te voed, en om ons taal NIE op te fok NIE!!! |
| 02:00 - 02:03 | en nou kom daar 'n bliksem wat die woord HOMMELTUIG uitkots! |
| 02:04 - 02:08 | Die taalmonument, wat al jare soos 'n trorse piel regop staan, gaan fokken omval as daai woord nie nou uitgewis word nie |
| 02:08 - 02:13 | Geen fokken bliksem gaan met die woord HOMMELTUIG wegkom sonder om af te kak nie! |
| 02:14 - 02:16 | Ek is besig om myself te bekak!!! |
| 02:17 - 02:21 | Ek kan nie my fokken ore glo nie, FOKKEN HOMMELTUIG!!! |
| 02:23 - 02:28 | (Nog poepgeluide, met 'n baie sterk reuk...) |
| 02:27 - 02:29 | Dit is okei, ek poep net... |
| 02:30 - 02:34 | Dit maak my die moer in as mense ons taal so verkrag! |
| 02:34 - 02:36 | Daardie ou moet geblisem word. |
| 02:41 - 02:42 | Jirre jissis... |
| 02:43 - 02:47 | VAN AL DIE FOKKEN MOONTLIKHEDE ONDER DIE FOKKEN SON, 'N FOKKEN HOMMELTUIG!!!! |
| 02:48 - 02:53 | 'N HOMMELTUIG!! WADDIEFOK HET HY GEDINK? |
| 02:54 - 02:56 | Hy kon dit liewers 'n drone genoem het. |
| 02:56 - 02:59 | Ek sou net liggies poep oor die woord "drone" |
| 03:00 - 03:02 | Maar nee, hy wou probeer slim wees!! |
| 03:04 - 03:07 | Dis okei, ek sal hierdie keer sy doek ruil... |
| 03:14 - 03:16 | Ek voel verkrag, my taal is verkrag... |
| 03:19 - 03:23 | Ek voel ook asof iets warm in my broek begin afloop.. |
| 03:25 - 03:26 | dit ruik 'n bietjie erg... |
| 03:31 - 03:33 | Troep, dis jou beurt... |
| 03:40 - 03:46 | Ek wil dat jy asseblief 'n lou-warm lappie gebruik. |
| 03:46 - 03:49 | En as jy nie room smeer nie, skiet ek jou! |
| 03:53 - 03:56 | Ai, 'n fokken hommeltuig... |
No comments yet.

