Hitler reacts to the Pro-bananas
New video
• 1/12/2026Dis hoe ek imagine die mense tekere gaan wat so baklei oor die bobbejane
| 00:00 - 00:03 | Gister was hulle hier by Harold Porter |
| 00:04 - 00:05 | vanoggend het een van ons ouens |
| 00:05 - 00:07 | hulle hier by Caltex gesien |
| 00:08 - 00:12 | Op die einde van Porter drive het ons 'n paintball gun gegee vir Franco |
| 00:12 - 00:15 | en as hulle Oos beweeg het ons 'n huis gelaai vol piesangs en landmyne |
| 00:17 - 00:21 | Hoeveel piesangs het julle in die huis gesit om die bobbejane te lok? |
| 00:19 - 00:19 | . |
| 00:24 - 00:26 | honderd... |
| 00:27 - 00:28 | en veertig |
| 00:31 - 00:33 | Ons het oorspronklik 140 in gesit |
| 00:34 - 00:36 | maar die donnerse tree huggers het alles gaan uithaal |
| 00:53 - 00:54 | Almal wat glo in... |
| 00:54 - 00:55 | Ivermectin |
| 00:55 - 00:56 | Yoga |
| 00:56 - 00:57 | en kristalle |
| 00:57 - 00:59 | verlaat die kamer |
| 01:12 - 01:14 | Hoekom moet ons so suffer!!! |
| 01:15 - 01:18 | Die bobbejane maak my mal !!! |
| 01:18 - 01:25 | Laas week het hulle my hele stoep bekak |
| 01:26 - 01:30 | Hulle het laas jaar my hele oes geelperskes gesteel |
| 01:32 - 01:40 | Maak nie saak wat ons doen nie hierdie tree huggers is relentless oor hulle bobbejane |
| 01:41 - 01:42 | Sarel dis rêrig nie so erg nie |
| 01:43 - 01:46 | Wat weet jy?! Jy bly op Kleinmond |
| 01:46 - 01:48 | Ons het ook bobbejane op Kleinmond! |
| 01:49 - 01:53 | Ja hulle kom vir 'n paar daggies 12de Laan toe dan neem almal foto'tjies van hulle |
| 01:53 - 01:55 | Hoe oulik is dit nie!? (sarkasties bedoel) |
| 01:56 - 01:58 | Ek bly al vir 15 jaar op Betty's met my budgie |
| 01:58 - 02:00 | Jaar na jaar breek die bobbejane by my huis in |
| 02:00 - 02:04 | en elke keer eet hulle my Quality Streets en Spaghetti! |
| 02:04 - 02:08 | Maak nie saak waar ek die goed wegsteek nie hulle kry dit altyd |
| 02:09 - 02:14 | Eenkeer in 2017 het hulle my vrou se trifle uit die yskas uit gesteel |
| 02:14 - 02:17 | en met die 23' World cup het hulle my T-bones van die braaier af gevat |
| 02:17 - 02:22 | Van Januarie af het ek al R17 000 se kos gekoop wat ek nie eers geëet het nie |
| 02:26 - 02:30 | Die DA wil ons nie eers uithelp nie |
| 02:31 - 02:34 | Ek het al persoonlik vir Grant gaan sien |
| 02:34 - 02:38 | Hy's gesê dis nie in die budget nie |
| 02:41 - 02:43 | Verraaier... |
| 02:43 - 02:53 | (Meestal gibirish)... |
| 02:54 - 02:56 | Daai vuvuzelas is irriterend |
| 02:56 - 02:59 | Met my bloed en sweet het ek gewerk vir my pensioen |
| 03:00 - 03:02 | Nou moet ek heeldag bobbejane wegjaag met die tuinslang |
| 03:04 - 03:07 | Toemaar Anna hulle kom nie tot by Stony Point nie |
| 03:14 - 03:16 | My kat kruip heeldag in die huis weg |
| 03:19 - 03:23 | Sy blaas het eenkeer gebars omdat hy nie kon uitkom nie |
| 03:25 - 03:26 | Wat 'n gemors... |
| 03:31 - 03:33 | Die veearts was R28 000 |
| 03:40 - 03:46 | Hy't gesê ek kan hom darem oor 2 weke af betaal |
| 03:46 - 03:49 | Nou ry hy alweer met 'n nuwe Hilux |
| 03:53 - 03:56 | Nou't ek maar versekering vir die kat |
No comments yet.
