00:00 - 00:03 | Mein Fuhrer |
00:04 - 00:05 | Nadat ons al 2 keer in ry verloor het teen neslpruit sal ons middelburg toe moet gaan |
00:05 - 00:07 | en dan as ons daar wen moet ons terug kom nelspruit toe |
00:08 - 00:12 | om weer teen Nelspruit rugby klub te speel op Plaas Herklaas |
00:12 - 00:15 | Ons kon nog nie daar wen die jaar nie so ons is effe in die kak |
00:17 - 00:19 | te winste waai mnr van tonder frankryk toe en n paar ander new zealand toe |
00:19 - 00:21 | so dit verbeter ons kanse |
00:24 - 00:26 | Mein Fuhrer |
00:27 - 00:28 | Van tonder gaan dalk later eers suid afrika verlaat |
00:31 - 00:33 | en hulle spanne het net te veel talent en diepte |
00:34 - 00:36 | dalk is dit beter as ons vasval in middelburg of selfs onttrek vir die seisoen |
00:53 - 00:58 | Al die spelers verlaat die kamer NOU.... |
01:13 - 01:15 | Wat die VOK gaan aan... |
01:15 - 01:17 | Ons was aan die begin van die seisoen genustelinge |
01:18 - 01:23 | en nou suig ons die agter tiet |
01:25 - 01:28 | Julle vokkers moes hierdie voorspel aan die begin |
01:29 - 01:31 | Nou sit ons hier en verloor gaem na game omdat ons koppe groter is as ons eiers |
01:31 - 01:34 | Genoeg met die kak |
01:34 - 01:37 | Ek gaan nou skeidsregters probeer reel, spelers probeer omkoop |
01:37 - 01:40 | of selfs die pumas reserwes gaan haal |
01:40 - 01:42 | Ons kan nie help ons is onfiks en lui nie |
01:42 - 01:46 | Dis jou v*kken skuld ja |
01:46 - 01:48 | die spelers wil met respek hanteer word want hulle is supersterre |
01:48 - 01:52 | Supersterre?? Watse kak vertel jy my nou!!! |
01:53 - 01:54 | Hulle reputasie is nou soos poep in die wind |
01:56 - 01:57 | Kan ons nie n paar spelers omkoop van Nelspruit nie? |
01:57 - 02:00 | dat ons weer n wen kultuur kan kry in die slaggat van n klub |
02:00 - 02:03 | nie soos siek beseerde honde in die straat loop nie |
02:04 - 02:08 | waars ons eiers manne |
02:08 - 02:13 | Daai manne van Nelspruit is besig om al ons harde werk in ons gesig te vee soos gebruikte toilet papier |
02:14 - 02:16 | en ons sit net en vat dit van agter af sonder enige smeermiddel |
02:17 - 02:21 | die kak moet stop ek amper nie eers meer loop nie |
02:27 - 02:29 | Ek wil eintlik net weer gesig kan wys in die dorp |
02:30 - 02:34 | en nie hoef te hoor hoe skinder almal oor die span wat soveel trots gehad het |
02:34 - 02:36 | maar waar die v*k is daai dae nou |
02:41 - 02:42 | Dit voel asof eskom loadshedding speel met ons seisoen |
02:43 - 02:47 | Ek haat die kak!! genoeg is genoeg...as dit nie die regering is wat ons geld steel nie is dit Nelspruit wat ons kastreer |
02:48 - 02:53 | Ons gaan seker weer ons gat sien in die volgende week of twee |
02:54 - 02:56 | dan is ons te minste klaar met die kak en kan aangaan en probeer n normale lewe he |
02:56 - 02:59 | Maar self daai is n leuen as jou vrou wil he jy moet nou kos maak, skottelgoed was en skoonmaak |
03:00 - 03:02 | Weet julle hoe voel dit om soos die vrou in die huis aanskou te word...DIS KAK! KAK se ek jou, se moer!!! |
03:04 - 03:07 | Moenie worry nie jy het nie twee ma's nie |
03:14 - 03:16 | Bier proe nie eers meer lekker nie |
03:19 - 03:23 | ek sit en wonder waar ons verkeerd gegaan het |
03:25 - 03:26 | shit... |
03:31 - 03:33 | Julle moet dalk net gaan....ver weg en julle self red |
03:40 - 03:46 | Of ons kan net begin bid vir enige soort help dat ons nie nog verneder word nie |
03:46 - 03:49 | Dan kan ons dalk volgende jaar weer probeer |
03:53 - 03:56 | "Onse Vader....." |