00:00 - 00:03 | Wat is fout met Stormers hoekom wen hulle nie |
00:04 - 00:05 | Die Stormers speel hier op Nuweland teen die Sharks |
00:05 - 00:07 | Die Sharks ry met die span bus hierlangs |
00:08 - 00:12 | Wat ons weet is hulle drink nie wyn nie en eet ook nie snoek nie |
00:12 - 00:15 | Inligting dui aan hulle kom met n volsterkte span |
00:17 - 00:19 | Bel vir Plumtree |
00:19 - 00:21 | Vind uit of Lambie speel |
00:24 - 00:26 | Coach |
00:27 - 00:28 | Maar Coach |
00:31 - 00:33 | Ons moet planne maak |
00:34 - 00:36 | Dit is nie net Lambie wat n probleem is nie |
00:56 - 00:58 | Die wat nie die Stormers gepick het op Superbru uit |
01:13 - 01:15 | Ek soek hulle nie hier nie |
01:15 - 01:17 | Ek soek antwoorde, wat is fout met daai Jantjies vent |
01:18 - 01:23 | Gaan iemand iets se |
01:25 - 01:28 | Ten minste lyk on Superbru goed |
01:29 - 01:31 | Nie myne nie |
01:31 - 01:34 | Dit is wat gebeur as jy R2 miljoen vir n Leeu betaal |
01:34 - 01:37 | Waar is Grant |
01:37 - 01:40 | Die Stormers kan wen met sulke spelers nie |
01:40 - 01:42 | Coach die ondersteuners is ongelukkig |
01:42 - 01:46 | IS dit n verskoning, Die span moet wen, hulle moet WEN |
01:46 - 01:48 | Dan staan en verloor ons teen daai pienk koeie |
01:48 - 01:52 | Ons verloor teen die Vrystaat, magies |
01:53 - 01:54 | Ek soek resultate en n bonuspunt vir my Superbru |
01:56 - 01:57 | Dis dieselfde teleurstelling elke Saterdag |
01:57 - 02:00 | Ek weet daar is beserings, maar daar is diepte |
02:00 - 02:03 | Die Stormers raak nou n verleentheid |
02:04 - 02:08 | Is jy ernstig |
02:08 - 02:13 | Hulle het wenne nodig en bonuspunte ons moet die ander wys |
02:14 - 02:16 | Die spelers moet nou besluit of hulle wil speel |
02:17 - 02:21 | Ek se nou as ons teen Puke en Cheeky se span ook gaan verloor begin drink. |
02:27 - 02:29 | Die Stormers speel sonder plan |
02:30 - 02:34 | Maar nee hulle is mos die Curriebeker Champs |
02:34 - 02:36 | Nou dink hulle o ons is moer goed |
02:41 - 02:42 | Ek het nuus vir hulle |
02:43 - 02:47 | Daar word doeloos rondgehardloop |
02:48 - 02:53 | Daar word vir geen rede balle weggeskop |
02:54 - 02:56 | Osof dit sal werk |
02:56 - 02:59 | Wie dink hulle word daardeur beindruk |
03:00 - 03:02 | Dit is n skande se ek Julle |
03:04 - 03:07 | Dit is Ok ons pick die Sharks |
03:14 - 03:16 | Daai donnerse kaapse cruisaders |
03:19 - 03:23 | hulle geniet dit seker baie |
03:25 - 03:26 | Ons moet wen |
03:31 - 03:33 | Wen, wen dit is wat ek soek |
03:40 - 03:46 | Gee vir hulle ultimatum om te presteer |
03:46 - 03:49 | As hulle nie gehoor gee nie fire hulle |
03:53 - 03:56 | Dan sien ons hoe draai dit uit. |